Rapport

‘Lugvaart in SA só 30 jaar teruggesit’

Die Covid 19-krisis kan die horlosie vir die lugvaartbedryf in Suid-Afrika 30 jaar terugdraai na die tyd toe die staat die plaaslike lugvaartbedryf oorheers het.

Dít is die waarskuwing van die onafhanklike lugvaartkenner Rennie van Zyl gegewe Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, se planne vir ’n nuwe Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL).

Die feit dat die naam van Comair vandeesweek in ’n voorlegging van Gordhan aan ’n parlementêre portefeuljekomitee oor die nuwe SAL verskyn het, het dié agterdog versterk.

Gordhan het Woensdagaand aan die komitee gesê hy sou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band