Mank SAL benadeel Comair
Mar 01, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Die gesukkel by die SAL kan die genoteerde lugdiensgroep Comair se rekord van winsgewendheid vir 73 agtereenvolgende jaar in gevaar stel.
Comair, wat vlugte bedryf onder die British Airways- en Kulula-handelsmerk, het Woensdag bekend gemaak dat hy in die ses maande tot 31 Desember ’n wesensverlies van R564 miljoen aangeteken het vergeleke met ’n wesensverdienste van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days