Pensioen oorsee belê is ’n verloor-verloor-situasie
May 24, 2020
2 minutes
Ná my rubriek twee weke gelede onder die opskrif “Dink só oor aftreegeld in dié tye” het ek sowat 300 e-posbriewe van lesers gekry.
Ek probeer sover moontlik vrae van lesers óf persoonlik óf in die rubriek te beantwoord. Wat ek weer besef het, is hoe beangs mense tans is oor hul geld-sake, veral aftreegeld, waarin negatiwiteit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days