Rapport

Vermy lewende annuïteite tensy neseier groot is

Kom ons kyk weer na lewende annuïteite. Daar is ’n slang in die gras wat misgekyk word. Jou inkomste uit die lewende annuïteit kan weens wetlike beperkinge afneem soos wat jy ouer word.

Net eers ’n paar algemene gedagtes oor lewende annuïteite.

Lewende annuïteite is persoonlike pensioenfondse. Jy besluit, binne wetlike perke, hoeveel pensioen jy in ’n jaar wil onttrek. Jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related