Kies jou pensioeninkomste só
Jul 19, 2020
2 minutes
By aftrede, tensy jy tot ’n vastevoordeel-tipe fonds behoort, moet jy ’n keuse maak oor die pensioeninkomste wat jy wil kry.
As jy besluit op ’n lewenslange, gewaarborgde inkomste, gaan jy voor die keuse staan van ’n gelykblywende pensioen of een wat jaarliks met inflasie groei.
Op die oog af klink die tweede opsie, die pensioen wat jaarliks
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days