Rapport

Inperking: Dit gaan beter raak

Ingrypende verligting van die streng inperkingsmaatreëls wat al meer as twee maande geld, word voorgestel in ’n konsepdokument waarin regulasies vir ’n vlak 3-inper-king uiteengesit word.

Die dokument bepaal onder meer dat die meeste ondernemings onder streng voorwaardes weer kan oopmaak. Sigarette mag steeds nie verkoop word nie, maar drankwinkels kan van Maandag tot Donderdag handel dryf — ten spyte daarvan dat dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, minister van samewerkende regering, en dr. Aaron Motsoaledi, minister van binnelandse sake, volgens berigte steeds gekant is daarteen.

Die dokument is gedateer 20 Mei en kon nie die egtheid van die dokument bo alle twyfel bevestig nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo