‘As Cyril te hard druk, is ekonomie oor randjie’
Apr 19, 2020
2 minutes
Vervolg van bl. 1
Mike Munroe se inhegtenisneming volg nadat hy Maandag ’n beroep op werknemers gedoen het om terug te keer werk toe – ’n oproep wat die maatskappy meen in ooreenstemming is met ’n ooreenkoms wat myne met Gwede Mantashe, die minister van minerale bronne, bereik het om geleidelik te heropen. Munroe is Donderdag ná ’n hofverskyning op borgtog van R60
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days