Rapport

Blaaskans vir SA

Pres. Cyril Ramaphosa het gisteraand voor intense druk geswig en die omstrede verbod op drank en tabak opgehef – ten spyte van sterk teenstand van lede van sy eie kabinet.

Die president sê die verslapping van die inperkingsmaatreëls van vlak 3 na vlak 2 is moontlik gemaak deur ’n afname in die getal nuwe Covid-19-infeksies en sterftes en die feit dat verskeie provinsies klaarblyklik verby die hoogtepunt van infeksies is. Die vlak 2-maatreëls tree om middernag Dinsdagoggend in werking.

“Ek praat vanaand met julle te midde van tekens van hoop,” het die president gesê.

“Die getal bevestigde nuwe gevalle van infeksies het gedaal van ’n piek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band