Sub-43 bly stewig in Wayde se visier
May 24, 2020
2 minutes
Marizanne Kok
FOTO: GALLO
In die 31 maande sedert Wayde van Niekerk se drome van wêreldoorheersing deur ’n besering op (van alle plekke) ’n rugbyveld verbrysel is, het hy deur al die fases van rou gegaan.
En tog, het Van Niekerk die afgelope week in ’n onderhoud met Wêreldatletiek se amptelike webtuiste gesê, het hy relatief vinnig
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days