Beenloos, maar nie hopeloos
Aug 09, 2020
3 minutes
FOTO: GALLO
Daar is geen hartseer by my oor my nuwe lewe nie.
Toe ’n dokter vroeër vanjaar Afganistan se direkteur van krieket, Andy Moles, inlig dat sy been geamputeer moet word anders kan hy moontlik sterf, het vrees dié Engelsman beetgepak.
Die 59-jarige Moles, ’n spesialiskolwer wat saam met Allan Donald vir die Engelse graafskap Warwickshire gespeel het en ook as breier sy merk gemaak het, sê hy is ’n positiewe mens en het daarom vinnig ’n paar somme in sy kop gemaak. Dit was vroeg in April – kort ná die staat van in-perking weens
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days