Jong akteur geloof vir sy spel in fliek oor Griekwastad
May 24, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO: ANNE MARAIS
Die jong akteur wat die rol van die gesinsmoordenaar in die fliek Griekwastad vertolk, is self ’n plaaskind wat hou van perdry.
En Alex van Dyk (17) het ook ’n suster, Lana (14), saam met wie hy perdry op hul plaas naby Durban-ville.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days