Huisgenoot

HOKAAI NOU MET DIE WILDE ROLLE!

OP 19 was hy al ’n dwelmslaaf, prostituut, boelie en gesinsmoordenaar – en onlangs ook ’n bloeddorstige aanbidder van ’n natuurgodin in die Knysna-woude.

Darem nie regtig nie – net op die skerm.

Dis die soort rolle wat ’n uitdaging vir enige gesoute akteur sal inhou – wat nog te sê vir ’n doodgewone, “ordentlike plaaskind” pas anderkant sy kinderjare.

Selfs merkwaardiger is dat Alex van Dyk nog op die skoolbanke was toe hy met net beperkte dramaopleiding in sy donker karakters se vel begin klim het.

Vandag is Alex al ’n student, maar sy jongste karakter in die nuwe fliek is weer soos iemand uit ’n nagmerrie. Die karakter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related