Shamilla (35) is in die Kaapse voorstad Bellville gebore. Sy en haar ouers, albei onderwysers, het ’n ruk lank in Eersterivier gewoon voor hulle na Gordonsbaai getrek het. Shamilla het ’n jonger broer, ’n skrywer, wat in Amerika woon. Sy het haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Hottentots-Holland op Somerset-Wes voltooi en was dol daaroor om langs die kus groot te word.
Shamilla Miller
Apr 14, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days