Hoe om ’n globale portefeulje te bou
May 24, 2020
3 minutes
Magnus Heystek
Hoeveel van jou geld moet in die buiteland wees?
Dit was sekerlik die algemeenste vraag wat ek die afgelope drie weke van Rapport-lesers ontvang het.
Die antwoord verskil van 0% tot 100%.
Soos gewoonlik in die beleggingswêreld is die meeste antwoorde op sulke vrae relatief en het dit betrekking op die individuele belegger se persoonlike omstandighede.
Iemand wat ’n beperkte bedrag het ten einde ’n inkomste te genereer om van te leef, kan nie geld buiteland toe neem nie. Daarvoor is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days