Fleurige geregte met flair
Aug 23, 2020
4 minutes
Groete uit my kombuis Anél anelpot@telkomsa.net
Ek is nie ’n Liberace nie, maar ek het so ’n rukkie gelede my klavierdebuut op televisie gemaak. Ek is gewoond aan TV-kameras, maar om klavier te speel was ’n perd van ’n ander kleur en my hart het amper op die klavier se klawers be-land. Ek het Gé Korsten se “Sonder jou” gespeel en ek moet sê, vir dié angstige Vrystaatse meisie het ek nie te sleg gevaar nie – met die hulp van ’n pilletjie onder die tong, natuurlik.
Liberace Cooks! deur Carol Truax (uitgegee in 1970)
My man was só ingenome met sy vrou dat hy my verras het. Oulike man, dié Ier van my, nè?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days