Rapport

PetroSA grafstil oor sy aanleg dalk sluit

Sakelui in Mosselbaai is diep bekommerd oor die toekoms van hul dorp se ekonomie wanneer die gasbron van die plaaslike PetroSA-raffinadery na verwagting oor vier maande opdroog.

Dié aanleg, waar sowat 2 000 mense werk, is een van die hoekstene van die plaaslike ekonomie en daar is nog geen duidelikheid oor of die aanleg gesluit gaan word of nie. Intussen swyg die bestuur te midde van die maatskappy se herskikking.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he