Finweek - Afrikaans

As munisipaliteite mynmaatskappye in die steek laat

prieska is ’n dorp met 20 000 inwoners aan die oewers van die Oranjerivier in die Noord-Kaap. Yskor, die voormalige staalvervaardiger, was vroeër hier bedrywig, maar dis meer as ’n geslag gelede dat daar enige mynbou hier plaasgevind het.

Vandag is dit die landbou wat die plaaslike ekonomie steun. Die afgelope tyd het Prieska egter ’n brandpunt geword – letterlik blykbaar – vir verskeie private sonenergieprojekte, sowel as ’n internasionale projek deur die Franse energiefirmaTotal,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die