Finweek - Afrikaans

Al wagtend op ’n mangaan-avontuur

vir ’n verbluffende voorbeeld van hoe ekonomiese ontwikkeling in Suid-Afrika deur ondeursigtige en selfs onvriendelike mynbouregulasies gekniehalter word, hoef ’n mens net na die geval van Aquila Steel se mangaanprospekteerplek Avontuur te kyk.

Daarvoor moet ’n mens sowat ses jaar teruggaan na ’n geskil oor prospekteerwerk tussen Aquila Resources en die destydse departement van minerale hulpbronne (DMR), soos dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die