Rapport

Om te kniel of nie: Laat almal tog self besluit

Nathi Mthethwa, minister van sport, en sy meelopers deel iets met diegene wat krieket en rugby se knielers as verraaiers verguis.

Nie een van dié twee kampe van uiterstes kan ’n gesonde pad vorentoe baan vir sport in Suid-Afrika nie. Dit is ook klaarblyklik buite hul bereik om ’n brug te bou tussen die knielers en die staners voordat rugby

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band