Tjokker blink uit in hoërskool-olimpiade
Aug 23, 2020
2 minutes
Jeanne-Marié Versluis
’n Tienjarige seun van Pretoria het vir die lekker saam met hoërskoolkinders aan ’n nasionale aanlyn geskiedenisolimpiade deelgeneem en stof in die meeste van hulle se oë geskop.
Martinus van Rooyen het net twee persentasiepunte minder behaal as sy ouer broer, Wian (14),
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days