SA Rugby se plan: Net 4 SA spanne in vergrote Pro14
Aug 23, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
FOTO: GALLO IMAGES
Vier Suid-Afrikaanse spanne sal na verwagting voortaan in ’n vergrote Pro14-reeks speel.
Rapport kan ook bevestig dat SA Rugby beplan om sy ses franchises na vier te verminder.
Sy voorstel oor die minder franchises sal Vrydag aan sy hoofraad bekend gemaak word wanneer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days