Rapport

Rugbybase sal met stem nuwe koers vir SA bepaal

Twee vergaderings wat die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby vir die volgende vyf jaar gaan bepaal, word binne die volgende maand gehou

Wanneer SA Rugby se uitvoerende raad volgende week byeenkom, en sy hoofraad einde volgende maand, sal hulle oor ’n rits brandpunte moet uitsluitsel gee.

Een van die belangrikste kwessies is watter vier Suid-Afrikaanse spanne voortaan in die Pro16-reeks speel.

Die nie-franchises sal tydens die stemproses van die algemene raad op Augustus se vergadering net so ’n groot sê oor die pad vorentoe hê as die opkomende franchises en die ses grotes.

Die nuwe befondsingstelsel sal ook duidelik word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent