Gebruik CB om koek te verdeel, sê Cheetahs
Aug 09, 2020
2 minutes
Hendrik Cronjé
FOTO: GALLO
Die Cheetahs het aan SA Rugby voorgestel dat die ses voorste spanne in die land ná afloop van vanjaar se Curriebekerreeks voortaan in die Noordelike en Suidelike Halfrond se kompetisies speel.
Die Cheetahs glo vanjaar se Premierliga met volsterkte spanne sal belangstelling onder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days