Rapport

Eersteliga-spanne se sny van geldkoek kan met R24 miljoen krimp Keelaf-kleintjies

Die impak van die Covid-19-pandemie kan SA Rugby noop om sy begroting vir sy ses Eersteliga-spanne met tot R24 miljoen te sny.

Maar dr. Jan Marais, voorsitter van die Griffons Maatskappy, sê daar was nog altyd genoeg geld om die Eersteliga-spanne se deure oop te hou, en dat daar steeds genoeg geld is.

“Die probleem is dat SA Rugby as beheerliggaam te groot geword het. Hy het ’n arbeidsmag van sowat 100 mense, met ’n salarisrekening

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band