Rapport

Hoera vir pinot noir!

Wêreldklas! 98 punte uit 100. Só het proewers vroeër vanjaar gesê toe hulle die Suid-Afrikaanse Crystallum Cuvée Cinéma Pinot Noir 2018 proe.

Dit was tydens die internasionale wyntydskrif Decanter se paneelproe van Nu-we Wêreld-, enkelwingerd-pinot noirs. Die Crystallum-wynmaker Peter-Allan Finlayson volg in groot voetspore: sy pa, Peter, word gereken as dié wynmaker wat die moderne pinot-era in Suid-Afrika in Hemel-en-Aarde in die 1980’s ingelui het, hoewel die eerste plaaslike pinot noir jare vantevore op Muratie gemaak is.

Die naam pinot noir verwys na die Franse woorde dennebol en swart omdat die druiwetros-vorm aan ’n dennebol her-inner, met die druiwekorrels wat styf teen mekaar sit.

Pinot noir aard goed in koeler klimaatstoestande en word meestal met die Boergondië-streek in Frankryk geassosieer, waar dit vir dekades eksklusief gemaak is.

Dis ’n gewilde druifsoort om in Franse sjampanje en in Suid-Afrika se soortgelyke Méthode Cap Classique (MCC) te gebruik.

Maar ook hier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n

Related