Landbouweekblad

Op 50 is Baronne steeds bobaas

Die jaar 1973 was ’n grote vir die plaaslike wynbedryf, met die stigting van die Wyn van Oorsprong-stelsel, die landgoedwynkonsep én die geboorte van ikoniese handelsmerke, soos Kanonkop. Dit is ook die jaar waarin Günter Brözel, legendariese keldermeester by Nederburg, die eerste keer Nederburg Baronne aan die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel het.

Teen ’n gewone volume van 1,6 miljoen liter (meer as 2,1 miljoen bottels) per jaar hou dié geliefde wyn nie net die “ligte aan by Nederburg nie”, aldus Kate Jackson, Nederburg se hoofbestuurder, maar daar word gemiddeld bykans elke 15 sekondes een bottel daarvan in Suid-Afrika oopgemaak.

Sowat 95% van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter