Rapport

‘Ja, ons is diép in die knyp’

Ons verhoudings met alle belanghebbendes is wankelrig.

Krieket Suid-Afrika (KSA) staan by ’n afgrond en Kugandrie Govender sou nie met haar gewete kon saamleef as die spel oor die rand tuimel en sy niks daaraan probeer doen het nie.

Daarom het sy vandeesweek haar “mees onselfsugtige besluit” nóg geneem, en ingestem om die steierende organisasie se waarnemende uitvoerende hoof te wees nadat Jacques Faul Maandag be-dank het.

“Ek is onder geen illusie oor hoe warm die stoel is nie,” het Govender, KSA se eerste vroulike uitvoerende hoof, vandeesweek aan Rapport gesê.

“Ek het selfs op sosiale media gesien mense praat van die ‘glass

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n