Avbob-hulle krap kop oor reël vir lyke se toetsing
Aug 23, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO’S: DEON RAATH
Enigeen in Suid-Afrika wat skielik doodgaan of by die huis doodgaan moet ingevolge ’n nuwe regulasie vir Covid-19 getoets word.
Dit moet gebeur voordat ’n doodsertifikaat uitgereik word, lui ’n kennisgewing wat dr. Sandile Buthelezi, direkteur-generaal van gesondheid, aan onder andere dokters en begrafnisondernemers gestuur het.
Buthelezi sê in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days