Rapport

Vars enjin, nuwe lewe

Daar was daai ontploffing in Beiroet se hawe, net die ander dag, en voor dit jare lange skermutselings tussen Israel en veral Libanon se milisiegroep Hisbolla, wat uit die chaos van laasgenoemde land se 15 jaar lange burgeroorlog (1975-1990) verrys het.

Die Brasiliaans-gebore Carlos Ghosn, voorheen aan’t hoof van Nissan, Renault en Mitsubishi, het niks met enige daarvan te doen nie. Maar Carlos – sommige sê Carlos die Jakkals – hét, buiten Franse en Brasiliaanse burgerskap, ook Libanese burgerskap.

Dís dan waarheen Ghosn einde Desember 2019 uit Japan gevlug het. Na Beiroet.

Ghosn, sien, is in laat 2018 ná Nissan se beskuldigings van finansiële wangedrag twee keer in Tokio in hegtenis geneem en weer in 2019. Borgtog van $13,5 miljoen is toegestaan,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band