Rapport

Fynskrif

Mens wonder soms hoe die karakters en fonte wat verskillende kulture vir skrif inspan, hul estetiese sin beïnvloed.

Ruweg van die 12de tot 17de eeu het Wes-Europa ’n Gotiese font genaamd “swartletter” gebruik. In die middel van die 16de eeu het ’n afgeleide font genaamd Fraktur die gewildste swartlettervorm in Duitse joernale, manuskripte en later selfs koerante geword.

Tot minder as ’n eeu gelede was dit nog algemeen. Die Frankfurter Allgemeine Zeitung se hoofmas is vandag nog in Fraktur.

Die 1930’s se Mercedes-Benz 770 Grosser vertoon nie Gotiese tierlantyntjies nie, maar rek jou verbeelding en die wa is dalk ’n voorbeeld van “swartletter” se dig gepakte, monolitiese elegansie, vol dun en dik swart strepe.

Waar skrif egter waarlik begin tel, is in moderne Japannese motorontwerp. Die eilanders het hul skrif merendeels uit Chinese karakters afgelei, vol strepies, hakies, swaaitjies, krulletjies, driehoekies en vierkantjies. Konsepte op Tokio se Motorskou van 2007 het elemente hiervan begin toon.

Japannese motorontwerpers was besig om ’n visuele identiteit uniek aan hul kultuur te ontwikkel.

’n Jaar later is Lexus se sogenaamde , oftewel tolletjiesrooster, boonop goedgekeur om in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Dink Voor Jy Plaas
Daar kan ernstige regsimplikasies wees as jy ’n mens of ’n maatskappy op sosiale media beswadder, sê regslui met wie Rapport die afgelope week gesels het. In dieselfde week waarin Katlego Maboe erken hy het sy vrou verneuk, het ’n jong vrou in ’n vid
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s