Vandag hier; môre gesteel
Aug 23, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
FOTO: EDREA DU TOIT
Philip de Waal se kinders wil nie meer, soos die geslagte voor hulle, naweke van Stellenbosch se kampus plaas toe kom nie.
Dit het volgens hulle te gevaarlik geword op Bossiesvlei, naby Moorreesburg, waar hy al 30 jaar boer.
De Waal is lid van die Moorreesburg-plaaswag, wat die afgelope twee jaar sowat 80 veediewe in en om dié
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days