Oos-Kaap kry nog ’n 0 uit 10
Aug 23, 2020
2 minutes
Landi Slatter
Die Oos-Kaap se skole hét nou persoonlike beskermende toerusting, maar die kwaliteit daarvan is swak, sê Yusuf Cassim, die DA se onderwyswoordvoerder in dié provinsie.
“Ek is ook ’n ouer. My oudste dogtertjie is vyf jaar oud en die masker waarmee sy by die huis gekom het, pas vir mý.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days