Rapport

Tydbom tik af in Mosambiek

Baie sakelui in die noorde van Mosambiek bevind hulle nou in ’n knyptang tussen Islamitiese insurgente en die koronavirus – en albei is besig om hul finansiële vooruitsigte erg te benadeel

Die eienaar van ’n hotel in die omgewing van die Quirimbaseilande in die verre noorde van Mosambiek, sowat 200 km van die Tanzaniese grens, sê hy moes aan die einde van verlede jaar sy hotel se deure tydelik sluit.

Hy sê die meeste hotelle noord

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band