Rapport

Ekstremiste vat hawedorp oor

’NBelangrike en strategiese hawedorp in Mosambiek se Cabo Delgadoprovinsie, Moćimboa da Praia, is nou in die hande van die ekstremistegroep Al Soennah wa Jama’ah (ASJ).

Volgens die nuusdiens Al Jazeera het ASJ-insurgente die hawedorp sowat 60 km van die vloeibare aardgasprojek oorgeneem.

‘ASJ word by die dag sterker.’

“Dit was een van verskeie aanvalle hierdie jaar op dié dorp deur vegters met bande met Isis. Die hawe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band