Byt liewer vas – dis te duur om dood te gaan!
Aug 23, 2020
2 minutes
Antoinette Slabbert
Suid-Afrika is die vierde duurste plek ter wêreld om dood te gaan, met begrafniskoste wat gemiddeld byna R27 000 beloop, oftewel 13% van die gemiddelde jaarlikse salaris.
Dít kom egter nog nie naby die Japanners wat 68% en die Chinese wat 45% van hul gemiddelde jaarlikse salarisse opdok vir die laaste reis nie.
In Rusland kos die gemiddelde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days