Tenderkorrupsie in Suid-Afrika
Aug 14, 2020
4 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
JY HET dalk al die woord “tenderkorrupsie” gehoor – en dalk ook dat verskeie ANC-leiers nou daarvan beskuldig word nadat dit na bewering plaasgevind het rondom produkte en dienste wat verskaf is om in die stryd teen covid-19 te help.
Maar wat is ’n tender? En wat behels tenderkorrupsie? Ons beantwoord dié vrae.
Wat is ’n tender?
’n Tender is ’n aanbod om werk te doen of goedere te verskaf teen ’n vasgestelde prys.
Wanneer die regering sekere werk gedoen wil hê of sekere voorraad nodig het – byvoorbeeld die bou van ’n veldhospitaal vir die covid-19-pandemie of die verskaffing van maskers vir ge sondheidsdienswerkers – kondig hy ’n tenderproses
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days