Rapport

Ander bronne moet kragtekort aanvul

Suid-Afrika het tot dusver vanjaar meer kragonderbrekings gehad as in die hele 2019, toon data van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), wat waarsku “beurtkrag” kan volgende jaar dubbeld so erg wees.

Dié skoksyfers volg nadat kenners reeds in Februarie aan Rapport gesê het dat die stabiliseringsplan van André de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, veels te optimisties is.

Nou sê dieselfde kenners hulle verloor hoop dat Eskom “ooit” sy vloot kragsentrales behoorlik sal regruk en maan hulle dat ons dringend ’n oplossing by energiebronne buite Eskom moet soek.

Die jongste sarsie beurtkrag, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n