FW wou Mandela benut as adviseur
Aug 23, 2020
3 minutes
Dawie Boonzaaier
Oudpres. F.W. de Klerk wou vir oudpres. Nelson Mandela as ’n raadgewer aanstel kort voordat Mandela in 1990 uit die tronk vrygelaat is.
Dít is luidens die boek Prisoner 913: The release of Nelson Mandela, wat Woensdag deur Tafelberg-uitgewers gepubliseer is.
Die skrywers is die historikus dr. Jan-Ad Stemmet van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se departement geskiedenis en die Kaapse joernalis Riaan de Villiers.
Hulle beweer ook dat Mandela kort voor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days