Nóú kans vir goeie kuns
Aug 23, 2020
3 minutes
Suzanne Venter
FOTO: FACEBOOK
Dis nou ’n uitstekende tyd om plaaslike kontemporêre kuns te koop omdat jy goeie kuns teen goeie pryse kan bekom.
So het meer as een kenner dié week aan Rapport gesê.
Een van die groot redes hiervoor is dat die gebruik dat net galerye kunswerke verkoop en bemark baie verander het, sê Gordon Froud.
Froud is ’n senior lektor by die Universiteit van Johannesburg se departement beeldende kunste en ook bekende
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days