Finweek - Afrikaans

Die toekoms van kuns

dit het my nog altyd opgeval dat een van die gewildste definisies van wat Homo Sapiens van ander soogdiere skei, ons vermoë is om abstrakte kuns te skep. Meer as 70 000 jaar gelede het strandbewoners by Blombos aan die suidkus ’n “kruisluikpatroon met okerkryt op ’n geslypte silkreetskilfer geteken”. Kortliks, hulle het kuns geskep. Volgens die Blombos-kunswerk blyk dit dat dié mans en vroue al die kenmerke van bewussyn en gedrag, wat ons vandag met onsself assosieer, gehad het voordat hulle Afrika verlaat het om die wêreld te bevolk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related