Gemaskerde kuns
Jul 05, 2020
4 minutes
Muurkuns is onlosmaaklik deel van enige stad se pols. Kyk maar op Instagram onder die hutsmerke #lockdownart of #streetartcities. Groot name soos @banksy of @kobrastreetart gebruik hul kenmerkende styl en aanslag om ’n arsenaal van visuele boodskappe in dié tyd uit te stuur.
Die inperkingstyd in Suid-Afrika het kunstenaars met kannetjie, kwas of pen gedwing om ’n muur of seildoek in hul erf of teen hul informele huisie in ’n kunswerk te omskep. Die beskikbaarheid van ’n muur of selfs die verkryging van spuitkannetjies of verf was vir sommige ’n probleem. Daar was ook tye nie te lank gelede nie waar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days