Finweek - Afrikaans

Versamelaars skuif fnuikloos oor na aanlyn veilings

einde verlede jaar was webwerwe en e-katalogusse bloot nuttige aanvullings vir kunsveilings waardie ware jakob in lewende lywe bekyk, takseer, bewonder, begeer en eindelik opgeveil kon word. Direkte kontak was ononderhandelbaaren as die hamergeslaan is op ’n bod vir ’n beduidende of duur werk, was daar die gehoor se applous.

En toe hamer én applous gedoof word deur die pandemie, het die “addisionele bykomstighede” na vore getree en het die digitale domein binne die bestek van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related