Onteiening ’n ‘voëlverskrikker’, sê ANC-hoë
Aug 23, 2020
2 minutes
Jan de Lange
Wysigings aan die Grondwet om uitdruklik vir onteiening sonder vergoeding voorsiening te maak, is bloot ’n “voëlverskrikker”, want daar is ander maniere om die grondhonger te stil, meen Enoch Godongwana, die ANC se hoof van ekonomiese beleid.
Die belangrikste “ander manier” is die herverdeling van grond in staatsbesit.
“Daar is enorme stukke grond in staatsbesit. gesê.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days