Winkels staan en wag vir die rokers
Aug 16, 2020
3 minutes
Jana Smit
Kleinhandelaars het Vrydag gesê hulle het genoeg sigarette in voorraad en sal dadelik kan handel dryf noudat die verbod op sigaretverkope opgehef is.
Maar of rokers gaan terugkeer na die vertroude, wettige handelsmerke, is nog nie ’n uitgemaakte saak nie.
Reeds voor die inperking is die sigarette in die sluikhandel teen ’n fraksie van die prys van wettige sigarette verkoop. En alle aanduidings is dat die inperking aan die onwettige handelaars kans gegee
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days