Huisgenoot

KAARTE OP DIE TAFEL

‘EK WAS as kind baie lief om Wimbledon met my susters te kyk. Ons het ons hele skoolvakansie, terwyl ons by ons huis in Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte was, dit gekyk en 15 minute voor my ma van die werk kom, opgespring en die huis begin skoonmaak. Dis hoe lief ek vir tennis was. Toe ek ses jaar oud was, het ek atletiek by die skool gedoen, maar my asma het ongelukkig te erg geraak. So toe moes ek kyk na ander sport.

Hulle het eenkeer op laerskool aangekondig hulle soek spelers vir tafeltennis. Dit het interessant geklink en ek het gedink ek sal gaan kyk. Ek was toe verlief op dit.

Toe het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related