Soorte grond – sand, klei, leem
Sep 03, 2021
3 minutes
![f0074-01](https://article-imgs.scribdassets.com/39rsdoo0n48xm15k/images/fileIL6AGIVD.jpg)
![f0074-02](https://article-imgs.scribdassets.com/39rsdoo0n48xm15k/images/fileNU8DS6OK.jpg)
![f0074-03](https://article-imgs.scribdassets.com/39rsdoo0n48xm15k/images/fileGU63K9E2.jpg)
![f0074-04](https://article-imgs.scribdassets.com/39rsdoo0n48xm15k/images/fileIKBMCG4S.jpg)
DIE grond onder jou voete bestaan uit piepklein stukkies klip wat oor duisende jare deur die wind, reën, son, diere, sneeu en gletsers fyngemaak is. Die stukkies klip bevat minerale wat in water kan oplos en wat plante dan as voedsel kan gebruik.
Daar is ook (organiese materiaal) in grond. As plante of diere doodgaan, eet organismes soos wurms, swamme en bakterieë dit. Wat oorbly nadat die organismes klaar gesmul het, noem ons . Dit maak die grond . Tussen die stukkies klipdeeltjies waaruit grond bestaan,. Dit kan met en gevul wees. Plante se wortels het lug en water nodig om te kan lewe.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days