HEILSAME SLAAI
BOTTERSKORSIE-SLAAI MET ROSYN-TJIESOUS
Die soet-suur rosyntjiesous is heerlik saam met die botterskorsie.
GENOEG VIR 4 MENSE
BEREIDING: 20 MIN.
GAARMAAK: 40 MIN.
OONDGEROOSTERDE BOTTERSKORSIE
◗ 1 groot of 2 kleiner botterskorsies, goed afgewas en in skywe gesny
◗ paprika en sout na smaak
◗ olyfolie
ROSYNTJIESOUS
◗ 250 ml (1 k) rooiwyn
◗ 250 ml (1 k) appelasyn
◗ 125 ml (½ k) lemoensap
◗ 3 lourierblare
◗ 4 tiemietakkies
◗ 375 ml (1½ k) rosyntjies en bosbessies (opsioneel)
◗ 100 ml bruinsuiker
◗ sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene en 1 lemmetjie
◗ 30 ml (2 e) sojasous
◗ sout na smaak
SLAAI
◗ 1 cos-blaarslaai, gehalveer of in kwarte gesny
◗ 1 rooi-ui, in ringe gesny
◗ ’n paar groen olywe(opsioneel)
◗ ’n hand vol pekanneute, grofgekap
Voorverhit die oond tot 190 °C.
Verwyder die pitte in die botterskorsieskywe en pak in ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days