Huisgenoot

Blaaie vol SLAAIE

t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s

HOENDER-&-BEET-SLAAI met GEKARA-MELLISEERDE SADE & LEMOEN-MOSTERDSOUS

GENOEG VIR 4 MENSE / BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. / LEWER 180 ml (¾ K) SLAAISOUS

Heerlik vir ’n ligte ete. Pleks van fetakaas kan jy halloumi vinnig in olie braai en saam met die slaai voorsit.

SLAAISOUS

◗ 125 ml (½ k) lemoensap
◗ sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen
◗ 30 ml (2 e) olyfolie
◗ 2 knoffelhuisies, fyngedruk
◗ 15 ml (1 e) korrelmosterd
◗ 5 ml (1 t) Dijonmosterd
◗ 15 ml (1 e) heuning
◗ 45 ml (3 e) vars pietersielie, koljanderblare en ment, gekap
◗ sout en peper na smaak

SLAAI

◗ 6-12 ontbeende hoenderdytjies sonder vel
◗ hoenderspeserye
◗ 1 bossie klein beetjies
◗ 1 blok fetakaas, grof gekrummel
◗ 1 rooi-ui, dun gesny

AFRONDING

◗ ’n groot hand vol sonneblomsade en pampoenpitte
◗ ’n knippie suiker

Plaas al die bestanddele vir die slaaisous in die bak van ’n voedselverwerker en verwerk tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related