Huisgenoot

DUBBELE SUKSES

DIE rits laerskooltjokkers wat vandag by die hokkieveld vir hul oefening aanmeld, is elk gewapen met ’n stok byna net so lank soos hyself.

Wanneer die outjies se tydelike afrigters, Dayaan en Mustaphaa Cassiem, bemoedigende woorde uitroep, glimlag hulle van oor tot oor en luister sommer baie mooi.

Dis immers nogal iets om deur ’n Olimpiese held afgerig te word – wat nog te sê twéé van hulle. En dan is hulle boonop broers.

Die Cassiem-broers was deel van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan op die pas afgelope Olimpiese Spele in Japan. Dié span het ’n opskudding veroorsaak toe hulle afgereken het met die span van Duitsland, tans sesde in die wêreld, terwyl Suid-Afrika se span maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te