Huisgenoot

APART – MAAR HOEKOM?

HUL sprokiesverhaal het die wêreld al van vroeg af in vervoering – maar ook dikwels aan die gons.

En noudat nuwe uitdagings prinses Charlene en prins Albert uitmekaar hou, boer die bloubloedpaar opnuut in die nuus. Want terwyl die blonde voormalige swemmer die afgelope paar maande al in Suid-Afrika bly, hou haar man tuis in Monaco die fort.

Terwyl duisende kilometers die gesin bly skei, wonder hul aanhangers: Hóékom? Beplan Charlene om na hul paleis in die klein maar skatryk Europese prinsdom terug te keer? Of steek daar dalk waarheid in die wrede bespiegeling dat haar en Albert se huwelik in die moeilikheid is?

SY EN die prins hou saam ’n verenigde front voor en die mense in hul binnekring ontken dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Wat is dit wat van lasagne lasagne maak? Dié gewigte vraag is vandeesweek geopper toe ons die kosblaaie moes versorg. Kan Huisgenoot in alle erns voorgee ’n bak vol doughnuts (sien bl. 29) kan deel wees van die versameling dinge wat ons lasagne noem?
Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Marguerite Van Eeden
Wat is geluk vir jou? ’n Lekker Vrydagaand by die huis met pelle, my kêrel (nou haar man!), my ouers en ’n bietjie braai. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Fotografie. Ek hou baie van troues afneem. Waaroor is jy spyt? Ek probeer om nie spyt te